Zuma

  • 0

Ran

Jou stellings klink baie indrukwekkend, maar jy het uit die oog verloor wat uiteindelik met Shaka Zulu gebeur het.

Ons sal maar sien wat die toekoms ons sal leer, maar ek sal nie so seker wees, om jou uitlatings te ondersteun nie.

In alles is daar nog altyd Iemand wat die finale sê het.

Elbe Erasmus

  • 0

Zuma

  • 0

Ek lees onlangs op SêNet dat ons eie Chinese kommentator beweer dat Zuma vir ons blankes se vryheid geveg het. Ek wonder egter wat die definisie van hierdie vryheid vir hierdie Chinees beteken.

Is vryheid sinoniem aan Chaos en Wanorde? Beteken vryheid dat Afrikaners deur riool en rommel moet sukkel om by hulle werksplekke uit te kom? Is vryheid om gemartel en vermoor te word vir jou selfoon? Omdat Afrikaners verhoed word om te werk en besig is om te verarm, maak dit ons vry?

Die Afrikaner was eens op 'n tyd vry en het gefloreer. Ons het van niks af die hele land opgebou en pragtige parke, skole, paaie en hospitale opgerig. Ons het ons vryheid finaal verloor in 1994. Alles wat ons opgebou het is in die kwessie van 'n paar jaar afgebreek en nou is daar niks oor nie, Nou is ons gevangenis in 'n vreemde land. 'n Land wat daagliks net meer en meer agteruitgaan.

Tant Alie

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top