Zhi en die Afrikanerosaurusse

  • 0

Jaaa, ek verstaan presies hoe jy voel, want dis presies hoe ek voel.

Die probleem is net dat die gemiddelde Afrikaner is bykans bomenslik dom.

So dom dat hulle besig is met 'n proses van selfvernietiging, ongelukkig is dit 'n laaang uitgerekte proses, en probeer hulle nog boonop die res van ons ook afsleur in hul donker dieptes in!

As daar nou bv iets soos 'n Hitler op die toneel wou verskyn om kortte mette met die spulletjie te maak, dan sou dit dalk beter gaan, maar ek is bevrees daar is niemand in Afrika wat so georganiseerd, koelbloedig en onmenslik wreed soos die gemiddelde Westerse diktator kan wees nie, dis menslik feitlik onmoontlik vir die Afrikaan om Hitlers, Mussolini’s, Stalins, Reagans en Bushe en dies meer, een na die ander na willekeur te produseer, mense met hoegenaamd geen menslike emosies nie, behalwe nou gierigheid, apatie, inhaligheid, bygelowe en die alles oorheersende selfsug wat alles kenmerk ...

'n Taai probleem dus, en een wat diep gewortel en geneties vas gesetel reeds is deur talle jare heen, nes wittes bv van nature kindermolesteerders en reeksmoordenaars is, deur eeue van kerklike oppergesag is hierdie idees ingeburger by mense van Westerse blanke afkoms, sodat dit vandag diep ingeburger is.

Ek sou NOOIT enige Xten naby enige kind toelaat bv nie, dis uiters gevaarlik, omdat xtene oor die algemeen so uiters onstabiel is.

Feitlik elke ernstige misdaad in die wêreld het sy oorsprong in Bybelse patriargale idees.

Die Bybel is inderdaad die bron van alles wat boos is in die wêreld!

Maar dis so ingeburger dat niemand dit mag bevraagteken of uitwys nie ...

Swaar tye leg voor vir die Afrikanertjies, dank die vader ek het my reeds 20 jaar terug helemal van hulle gedistansieer, dus pla dit my nie in die minste nie.

Sommiges sal wel oorleef en floreer, die wat aangepas is, subtiel, innerlik sterk en uiters buigsaam is, hulle toekoms is verseker ... die res ... NJET ... not so much ... and good riddance too!
 
Francois Williams

 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top