Yuri is jy ’n Nat?

  • 0

Jou brief met jou 8 uit 10 punte vir Dan Roodt se rubriek rakende die VP en apartheid, is deurspek met simpatie vir die Natte en hulle onmenslike en barbaarse verpligte ontworteling en verskuiwing van die Afrikaanse kleurling gemeenskappe (ons half verwante broers en susters) in die naam van apartheid veral vanaf Distrik 6 (totaal vernietig) na Mitchell's Plein toe.

Jy skryf: “Om die waarheid te sê, woongebiede wat onder NP en Arbeidersparty bewind opgerig is, is nou onder die gesogste onder sekere bevolkingsgroepe. Dink aan Ennerdale, Rabie Ridge, Mitchell’s Plain om ’n paar te noem”.

Deesdae verpes die "drug gangs" die "gesogte" Mitchell's Plein en Ennerdale gemeenskappe om ’n paar te noem.

Verwag jy nog ’n verdere antwoord.

Jaco Fourie

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top