Yuri: Gee ’n hoë vyf!

  • 0

Hier (onder die swart gehoor) het Afrikaans hoogty gevier. Dit is om die rede dat ek nie bekommerd oor Afrikaans en sy toekoms is nie ... Dit is daardie rou, rassistiese baasskap-mentaliteit van ’n MINDERHEID Afrikaners wat swartes koud teenoor Afrikaans laat.

Afrikaans kan onder swart mense gedy.

Ek sê weereens: Hoor! Hoor!

Jaco Fourie

 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top