Het so lanklaas die kloorkop se kakas hier gelees dat ek heimlik gehoop het hy is deur die Noorde ontvoer, maar just when you thought it was safe to read LitNet:
Die ANC is in ’n kort tyd gediskrediteer. So ook het die organisasie geen morele gronde meer om die NP en blanke Afrikaners as boos uit te kryt nie.
Hahaha!!
Watter malkoppie-snotsnert-gert?
As die ANC deur mense soos jy gediskrediteer is beteken dit nie veel nie huh?
Of wie het die ANC gediskrediteer?
Die korrupte spul politici in die VSA?
Die bankrot en hoogs korrupte spul in die EU?
Of dalk die xten bliksoldaatjie prez van Korea?
Wie het die ANC gediskrediteer en by wie?
Toe ek laas gekyk het, met die laaste verkiesings, het die ANC soos ’n stoomroller oor die res geloop ... en ek ondersteun hulle nie eens nie, maar hei, gee tog krediet waar krediet kredietwaardig is, en die FEIT is dat die ANC is die beste politieke party in die wêreld, dis ’n FEIT!
Verder gaan gorrel jou opperste snert aan die Koreane, hulle sal net smaail en kopknik ... met glasige ogies ...
Francois Williams

