Daar is net EEN persoon, en dis die AFRIKANER!
Die idee dat ’n Sjinees, Viëtnamees of Thai bv een oggend gaan wakker skrik iewers in Asië, besluit om te gaan renoster skiet, ’n duur kaartjie loop koop, luilekka op die vliegtuig klim, oorvlieg, in SA arriveer, dan luilekka ’n Landrover loop koop, of helikopter, dan lui-rustig begin rondry of rondvlieg SA vol, opsoek na renosters om te skiet!
En waar kry hy sy geweer?
Die idee is totaal en al belaglik!!!
Die enigste mens wat die plaaslike kennis het, wat die vermoë het en wat die wil het om renosters uit te moor is die AFRIKANER!
Vir watter selfsugtige redes ook al ... miskien haat hulle SA so erg dat ons renosters moet deurloop?
Hulle Bywwels predik ook dat die natuur daar is om deur die wit mense gesloop te word na willekeur, verder is die Afrikaner ongelooflik gierig, selfsugtig, inhalig en ’n gebore boelskyter en leuenaar, ek weet, want ek is selwers een!
As ons dit nie gaan erken nie, dan gaan die renoster stropery ONDER ANDERE NOOIT ophou nie, dis feite.
Wouter, dis tyd dat JY en die Afrikaners, dat julle mans genoeg moet wees ... erken julle skuld, bely, en word beter burgers van hierdie lieflike en ongelooflike land, en beter mense terselfdertyd ... julle KAN as julle WIL!
Terselfdertyd Wouter, kan jy gerus begin om intellektueel groter eerlikheid aan die dag te leg, jou logika werk klaarblyklik uitstekend waar jy SA kan kasty, of die Weste op ’n onverdiende platformpie kan verhef, maar faal jammerlik wanneer dit kom by Afrika, hoekom?
Ek vra nie veel nie, bloot net eerlikheid, maar lyk my dis te veel gevra in die opsig, veels te veel gevra vir al die vooroordele wat jy in pag het ... en dis werklik jammer ...
Francois Williams

