Ek sien jy systap my vragies oor die probleempies in die EU net so fluks soos ’n Spaanse matador!!!
Nie sleg nie ... om nie eens te praat van jou eie blindheid en halsstarrige ontkenning van die werklikheid in die verband nie, maar kopgee is min!
Wat terloops nog ’n sterk eienskap is van die Afrikaner ... koppig en stiksienig!
Mense wat jy nou beskuldig dat ek kastig sou haat!
Hoe kan jy die haters haat?
Watter mense dra meer haat in hulle rond as juis die Afrikanertjies?
Hulle haat feitlik alles.
En waar begin dit?
O ja, hulle het sommer ’n hele sisteem van haat, dit word goed gekamoefleer agter hul sg “geloof” ... shaaim, geloof is natuurlik net ’n nom de plume vir alles wat haatlik, agterlik en boosaardig is, en hier staan die Afrikanertjies as “gelowiges” besonders sterk huh!
Geen wonder dat charlatans van regoor die wêreld gereeld hier opdaag met bywwels in die hoogvoor om ’n vinnig miljoentjie hier en daar los te slaan nie, want haat verkoop en haat maak geld, en die Afrikaner is ’n reuse mark vir haat.
Ek herhaal my vraag?
Wie is groter vyande van SA as juis die Afrikaner?
Jy antwoord nie?
Ontmoet ’n Afrikanertjie in die vreemde en outomaties krimp jy ineen van skaamte agv die riool wat uit die se mond spoel, alles oor hoe kaksleg is SA en sy mense.
Vat maar Kristoffeltjie in Korea bv, en kyk maar hoe die Alies NZ ophemel, en SA aftrek.
Wie haat SA meer as die Afrikanertjie?
Wie roei ons swartrenosters uit?
Wie haat die mense van SA meer as die Afrikanertjie?
Wie haat Afrika meer as die Afrikanertjie?
Jy jouselwers het “elaborate” teorietjies hoe kak en sleg is Afrika, veral nou “suid van die Sahara”!!
Jy jouselwers is sprekend van die haat wat die Afrikaner verblind, net soos jyself blind is, die dat jy nie my eenvoudige vragies oor die EU kan beantwoord nie huh!
JULLE haat maar JULLE wil andere beskuldig van haat!!
Hahaha, dik vir ’n daalder dink ek ...
Francois Williams

