Jaa, oesie het ook mos te koop geloop hy weet van die manne wat glo handel dryf met kinners, en hy wou sommer terstond die uwe daarby insleep ... Dit was nou nadat hy hoog en laag gesweer het, hy sou sy kontakte in die SAP gebruik om my sommer by my aankoms by die lughawe in SA te laat arresteer!!
Ha-ha!
Die man leef in een moerse borrel, opgeblaas deur brannas en dagga ... Ek wou toe by hom weet hoekom hy nie sy pelle by die SAP inlig van sy kennis van die kinnerverkragters nie ... maar hy het nou nog nie koherent geantwoord nie ... trip seker nog ... en ja, ek wag vir die dag wat hy en sy maatjies my die lughawe inwag ... gaan lekka wees!!!
Francois Williams

