WOENSDAG; 19/10/11, ENIGSTE UITGAWE

  • 0

Dag julle!

Daar is nog net tot die 31ste Oktober tyd om vir Sing ’it in te skryf! Daar is reeds meer as 700 inskrywings gelaai, so as jy joune reeds ingestuur het, gaan loer of dit op LitNet pryk.

Mag jou stortteëls en medepassasiers jou ’n staande applous gee.

Groete

Maggie

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top