Wittes sterf natuurlik uit ...

  • 0

Agv swak lewenswyse, dink daaraan dat feitlik elke blanke is dwelmverslaaf, vet en oorvreet, nie-spiritueel, afgesny dus van die ware werklikheid, inhalig en suinig, ’n ware parasiet dus, en dis geensins ’n verrassing dat regoor die wêreld is blanke populasies aan die val nie, en hoe suiwerder blank die land is, des te vinniger die verval en hoe swakker die vooruitsigte.

SA self is ’n uitstekende voorbeeld, die wit Afrikaner-bevolking neem sterk af, en hoe dan anders wanneer die meerderheid rook, dwelms gebruik, vetsugtig en oorvreet is, spiritueel afgestomp en boonop soos halsstarrige esels absoluut weier om mekaar te help, streng volgens ewolusie, is so ’n groep dwase gedoem, soos die Afrikaner trouens reeds is.
Kyk, wanneer seks selfs te veel geword het om te hanteer, nou ja, shaaim, en verder is seker so 20% van die bevolking elke geval gay georiënteerd, bo en behalwe dit, is daar ook die nugterdenkendes soos die uwe bv, ek verseg absoluut om met ’n wit vrou te trou en wit kinders te baar, die gevaar van inteling is net te oorweldigend, maw, as ek ooit kinders gaan uitbring, dan soek ek ’n goeie en gesonde mengsel, mensies met bietjie kleur ook, en ietsie ekstra tussen die ore.

As waarskuwing aan die Afrikaner lees hierdie versigtig, kyk in die spieël en sien julleself:

The head of Russia’s anti-narcotics service said March 11 that the country is now the world’s largest consumer of heroin. Russia is already facing a demographic crisis as birth rates continue falling and AIDS, alcohol and drugs take their toll on the country’s population. The spread of heroin use will only make matters worse, and the flow of the drug into Russia is nearly impossible to stop.
Speaking at a U.N. Commission on Narcotic Drugs meeting in Vienna, Ivanov said the flood of the drug from Afghanistan poses a threat to Russia’s national security and is partly to blame for rising crime rates and a decline in Russia’s population.
Russia is suffering from an extreme demographic crisis and a decline of Russian society as a whole. Birth rates are already insufficient to sustain the population. This is compounded by rampant AIDS cases and alcohol and drug abuse — the latter creating an increasingly unhealthy population with diminishing life spans among the young, in addition to worsening fertility rates.

Read more: “Russia: Heroin and a Bleak Demographic Picture | STRATFOR

Hierdie is die paadjie van die Afrikaner ook, vaders verkoop hulle dogters aan dwelmbaronne vir ’n bottel brannas ... solank hulle net die bywwel oop het dink hulle alles is oukei ...

Francois Williams

 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top