Dis ’n algemene feit oor die laaste 2 000 jaar, dat die verwesterse, wit westerlinge ’n totale oorlog gevoer het teen kinders en vrouens heel eerste.
Hoekom dan so?
Wel, dis veel makliker om jou eie kinders en vrou te folter, te verkrag en te vermoor.
’n Ander ou mag dalk de moer in word as jy dit met sy familie probeer en jou koppie af kap, dus het die soort van sports veral gefloreer in die Weste oor 2 000 jaar heen, voordat die Westerling soos rou riool oor die res van die wêreld gespoel het 500 jaar terug en sy besete idees saamgebring het ...
Tog word dit vandag steeds voortgesit, alhoewel darem nou nie meer so oop en bloot soos 99% van die afgelope 2 000 jaar nie.
Vandag gebruik die wit ou kinderpornos bv, en natuurlik die HUWELIK om sy kicks te kry.
Wanneer astertjie eers getroud is, is dit tiekets, die wette van die weste maak daarvoor voorsiening dat vrouliefie niks meer a s’n slaansak met ’n ring aan is nie, en die kinders slegs ekstras in hul eie snuff moewwie nie ... daar word bereken dat iets soos 90% van vroue en kinders wat vermoor word, word deur manlief vermoor, goeie en getroue xtelike eggenoot, reg uit die Bywwelse tradisie uit.
In die VSA sterf ’n kind elke 5 ure aan mishandeling, mens sidder as jy dink aan die Middeleeuse mentaliteit wat heers in die VK, en natuurlik hier in SA in die opsig ook, veral onder die BOERE.
Die skole van die Weste is erger as tronke, baie van hulle lyk nou soos iets wat ’n Nazi uitgedroom het, ek lees vandag alweer:
Two people have died in a shooting at Virginia Tech university, including a campus police army veteran who was a father of five.
Officials said the gunfire began when Officer Deriek Crouse, 39, made a routine traffic stop on campus.
Multiple reports suggested that the gunman was the second victim, but there was no confirmation of this.
Virginia Tech was the site of the worst US school shooting, in 2007, when a gunman killed 32 people and himself.
"Our hearts are broken again," said university President Charles W Steger at an afternoon news conference.
On Thursday evening about 150 students gathered in a candlelight vigil at the campus memorial for the 2007 shootings. An official event is to be held Friday.
Shaaim huh, die Wonnerlike Wit Weste, bankrot en verrot...
Francois Williams

