Wiskunde met LitNet: breuke, graad 8

  • 14

Die derde kwartaal het afgeskop en as jy in graad agt is, behandel jou wiskundeklas waarskynlik nou breuke. In hierdie week se video behandel Lee-Ann West presies hierdie werk: breuke vir graad agt-leerders.  

Kyk ook:

Wiskunde met LitNet: Graad 4 - Waarde en plekwaarde van getalle

Wiskunde met LitNet: graad 5 – breuke

Wiskunde met LitNet: Graad 6, derde kwartaal — skryfwyse van getalle

  • 14

Kommentaar

  • Goeiemiddag ek is op soek na 2020 se tweede kwartaal wiskundevraestelle vir graad agt, asb ... kan iemand my help, asb?

    • Goeiedag, dankie vir jou navraag. Hier is 'n skakel na die indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien wat vir elke graad beskikbaar is en klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Groete en sterkte met die voorbereiding. Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

    • Hallo en dankie vir jou navraag! Ons het heelwat vraestelle op ons indeksbladsy van vraestelle, waar alles op een plek bymekaar is. Hier is 'n skakel na die indeksbladsy: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Hier sal jy vraestelle en bypassende memoranda aantref, ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien wat daar is en klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Sterkte met die voorbereiding. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top