Is jy in graad 7 en skryf jy hierdie week nog wiskunde-eksamen? Slaag jou jaar met vlieënde vaandels! LitNet bied gratis hulp; kom laai ’n vraestel en memorandum hier af.
LitNet deel graag, met die vriendelike toestemming van die betrokke Onderwysdepartement, onderstaande oefenvraestel en memorandum.
Lees ook:
Tegnologie, graad 7: vraestel en memo vir die vierde kwartaal
Wiskunde met LitNet-video: Bewerkings met desimale breuke vir graad sewe
Kommentaar
Bekkommerd oor die werk wat sy alreeds verloor het.
Ek's 'n onderwyser.
Goeiedag! Jy is welkom om LitNet se vraestelle en memo's vir oefendoeleindes te gebruik (hoewel nie vir kommersiële verspreiding nie). Hier is 'n indeks van die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Klik telkens op die skakels om die vraestelle en memo's in PDF-formaat oop te maak. Die vraestelle is ingedeel volgens graad en vakgebied. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder
Sien uit vir vraestelle.
Hallo! As jy op soek is na oefenvraestelle, kan jy hierdie indeks besoek: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Blaai daardeur - die inhoud is ingedeel volgens graad en vakgebied. Klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder
Ek het gehoor die plek kan my baie help met my Wiskunde ...
Hallo! Dankie vir jou navraag. Ons help waar ons kan, en ek stel voor jy kyk na ons indeks: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Blaai hierdeur - dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Klik telkens op die skakels om die vraestelle gratis in PDF-formaat af te laai. Sterkte met die voorbereiding! Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder
Dankie vir die vraestel! Lou B.
Vraestelle vir graad 7.
Hallo! Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Sterkte met die voorbereiding! Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder
Uitstekende hersiening!
Wiskunde-vraestelle, Graad 7.
Hallo, hier is 'n indeks van die vraestelle op LitNet: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur en laai die inhoud gratis in PDF-formaat af. Sterkte met die voorbereiding. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder
Stuur asb vir my Wiskunde-vraestelle van die vierde kwartaal vir graad sewe.
Baie dankie vir jou navraag! Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te kyk wat alles daar beskikbaar is. Klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Sterkte met die voorbereiding! Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder
Vraestelle, graad 7.
Hallo! Dankie vir die kommentaar. Ons help graag. As jy op soek is na nog vraestelle, hier is nog hulp. Hier is 'n skakel na die indeks op LitNet waar al die vraestelle op een plek bymekaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die vraestelle is ingedeel volgens graad en vakgebied. Dit word spesiaal deur vakkundiges vir LitNet opgestel. Ons brei dit voortdurend uit en voeg so gereeld moontlik nuwe vraestelle by as dit nog nie daar is nie. Blaai daardeur om te sien wat beskikbaar is en klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Gebruik dus gerus die vraestelle om met voorbereiding te help. Voorspoed daarmee! Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder
Graad 7-vraestelle.
Hallo! Dankie vir die kommentaar. Ons help graag. Hier is 'n skakel na die indeks op LitNet waar al die vraestelle op een plek bymekaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die vraestelle is ingedeel volgens graad en vakgebied. Dit word spesiaal deur vakkundiges vir LitNet opgestel. Ons brei dit voortdurend uit en voeg so gereeld moontlik nuwe vraestelle by as dit nog nie daar is nie. Blaai daardeur om te sien wat beskikbaar is en klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Gebruik dus gerus die vraestelle om met voorbereiding te help. Voorspoed daarmee! Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder
Wiskunde, Afrikaans, English.
Hallo en dankie vir jou navraag. LitNet bied gratis hulp in die gedaante van oefenvraestelle wat gratis beskikbaar is en afgelaai kan word. Hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien wat alles daar is. Klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Sterkte met die voorbereiding. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder
Die plek het my baie gehelp, dankie.
I love maths and will love to write maths right now.