Williams

  • 0

Vir die eerste keer skrywe jy iets waaroor ek jou in ’n mate gelyk kan gee. Daar is inderdaad religieë wat die uitwerking het wat jy te kenne gee en dié besoedel wel onskuldige kindertjies. Maar jou religie, die Boeddhisme, is een daarvan … dit weerhou hulle juis van die Waarheid en mettertyd word hulle soos jy.

Daar is slegs één ware Godsdiens wat die kindertjies bevry van die invloede van die breinspoeling, hallusinasies en pure eenhonderd persent BOSE waarna jy verwys – die ware Christelike Godsdiens in nadering tot die enigste ware God, God Drie-enig in die Persoon van Jesus Christus die HERE.

Kobus de Klerk

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top