Wetenskapfiksie uit Afrika

  • 0

Koos Kombuis gesels weer oor boeke wat hy die afgelope ruk gelees het. Hy raak liries oor wetenskapfiksie uit Afrika, onder andere dié van Willem Anker. Dan vertel hy ons meer oor Matt Haig. Laastens lees hy enkele sinne uit Etienne van Heerden se roman Gebeente voor.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top