Volgens sommige wat jubel en juig daaroor. Lees ek die Mail & Guardian net na mnr. Gordhan se rede onder meer die volgende; kommentators en ekonome het ’n SA ekonomie geskilder geïsoleer van die ekonomiese krisis wat wêreldwyd ontvou en mnr Gordhan se kommentaar is dat sulke idees naïef is. Hierdie paragraaf is maar losweg my vertaling, maar die essensie daarvan bly dieselfde, as die groot lande ekonomies swaarkry sal en kan SA nie anders as om ook swaar te kry nie. Nou wil hulle nog meer belastings hef, maar besef duidelik nie dat die land leeg gesteel is en die arme belastingbetaler net nie meer kan meer betaal nie.
Boer in Beton

