LitNet het aan ’n paar lesers gevra watter boek of boeke wag op hul bedkassie vir die rustyd tussen Kersfees en Nuwejaar.
Charl-Pierre Naudé antwoord:

Isaiah Berlin: A life deur Michael Ignatieff

A pale view of hills deur Kazuo Ishiguro

Komas uit ’n bamboesstok deur DJ Opperman

