VRYDAG; 09/12/11, ENIGSTE UITGAWE

  • 0

Dag SêNetters!

Hierdie naweek gaan miltrilziljuisende mense weer op die inkopiesentrums toesak om Kersgeskenke vir hulle geliefdes te koop. Vertel bietjie wat julle lafste / domste / onbruikbaarste geskenk tot op datum was?

Geniet die naweek!

Maggie

 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top