Dag SêNetters
Op hierdie triestige (ten minste in Stellenbosch) Vrydag wil ek graag Jan Maarschalk se dag maak! Geluk Jan, jy het hierdie week se boekebriefprys losgeslaan met jou “Skryf oor ’n boek!” Jou kope van Jassy Mackenzie se Worst Case (geskenk deur Umuzi) is op pad!
Die boekebriefkompetisie loop dan nou tot ’n end, maar moenie skroom om ons te vertel van ’n spesiale boek wat jy gelees het nie.
Geniet die naweek!
Maggie

