VRYDAG; 02/12/11, ENIGSTE UITGAWE

  • 0

Dag SêNetters

Hierdie naweek is dit weer tyd vir die finale rondte van die ATKV se rieldanskompetisie by die Afrikaanse Taalmonument in die Paarl. Gaan julle ’n draai gaan maak?

Lees gerus Naomi Meyer se onderhoud met die organiseerder van die kompetisie, Elias Nel, hier.

En geniet die naweek!

Maggie

 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top