Vrolike dood van Christus

  • 0

Die “Christmass”-ritueel van die Roomse Kerk het soveel interessante dinge aan verbonde. Is ’n “mass” dan nie ’n diens of bymekaarkom na iemand se dood nie? En “Christ” is wat die Grieke en Romeine Messias noem, dan nie?

So “Merry Christmass” beteken dan “Vrolike dood van Messias”. En die vierders hol rond, lag, drink, gee vir mekaar geskenke, hou fees vir dae. Ek probeer, maar ek kan hierdie snaakse fees nie in die geskrifte vind nie, dalk kan een van die feesvierders my help met ’n verwysing.

Duitswester

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top