Voorspelling

  • 0

Foto: Canva

Voorspelling

Ons liefde is plek-plek donderbuie,
stormwind en hael.
Maar weet, as die hemel ooptrek
en die son kop uitsteek,
styg ons temperatuur onbepaald,
ongemeet.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top