
Foto: Canva
Vlerk
sou jy
huiwerig
na my loop
sal my oë
jou nadertrek
tot jou
treë
dringend raak
en die oomblik
in my kom
nesmaak
ek sal jou
onder my
vlerk
neem
ek sal jou
hier
onder my
vlerk
hou
tot jy
seker is
of jy wil bly
0
Foto: Canva
Vlerk
sou jy
huiwerig
na my loop
sal my oë
jou nadertrek
tot jou
treë
dringend raak
en die oomblik
in my kom
nesmaak
ek sal jou
onder my
vlerk
neem
ek sal jou
hier
onder my
vlerk
hou
tot jy
seker is
of jy wil bly
0