So lank as wat die vuurvlieg
aan die perskeboom hang
& die plaasdam saans sterre
in sy stil meniskus vang
so lank as wat woorde
by die volmaan lieg
sal my hart oor boorde
op die aandwind na jou vlieg
0So lank as wat die vuurvlieg
aan die perskeboom hang
& die plaasdam saans sterre
in sy stil meniskus vang
so lank as wat woorde
by die volmaan lieg
sal my hart oor boorde
op die aandwind na jou vlieg
0