Ek sien jy reken:
... die ware Christelike Godsdiens in nadering tot die enigste ware God, God Drie-enig in die Persoon van Jesus Christus die HERE.
Uh, sê gou, het die ware godsdiens enige iets te doen met die ware Jesus van Afrika, of is dit Europees van aard?
Soos jy seker weet het die wittes die godsdiens verkrag en afgetrek hel toe reeds ... kyk maar na kerke in SA ook bv, swart kerke en kerkgangers is net soveel beter as wittes, waaraan skryf jy dit toe?
Francois Williams

