Vinnige vragie vi Perrebytjie?

  • 0

Aangesien ek slegs na skole, kolleges of universiteite toe gaan om klas te gee, sal ek graag wil weet wat die woorde; cum laude beteken?

Ek is baie ernstig ...

Francois Williams

 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top