Vinnige vragie aan Pietie Redelinghuys?

  • 0

Ek lees toevallig:

Nokia Corp. has announced a third-quarter net loss of 68 million euros ($A92 million), down from a profit of 529 million euros ($A714 million) a year earlier as sales of its smartphones plunged 39 per cent and overall revenue dipped 13 per cent.
Net sales in July through September were 8.9 billion euros ($A12 billion), down from 10.2 billion euros ($A13.8 billion) in the same period in 2010.

Uh, wanneer mense nie meer Finland se foontjies wil koop nie, wat gaan dan oorbly van die ekonomietjie daar?

Is dit die dat jy so sterk voorbrand maak vir NZ?

Seker reeds geleer skaapskeer ... foei tog ...

Francois Williams

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top