Ek onthou hoe ek en my vriende aande om kon praat oor die doel van die lewe. Ons het baie idees gehad. Maar soos ek ouer word kom ek agter dat hierdie vraag vir my al meer belangriker word en ek het steeds nie ’n antwoord nie.
Nou wil ek graag vir die volgende vier persone vra:
Oom Daan
Cornelius
Tant Alie
Francois
Wat is die doel van die lewe?
Maya

