Hello
Vir die rekord, daar is geen "Verwoerd-bashing" van my kant af nie, dit is inderdaad vervelig en 50 jaar na die tyd.
Die redaksionele kommentaar van die New York Times in 6 September 1958:
There will be no rejoicing anywhere, not even among a majority of the South African people, that Hendrik Verwoerd has been chosen Prime Minister. This is an affliction which the the unhappy people will have to bear for a while. Dr. Verwoerd is an outstanding example of a gradually disappearing breed – the racist.
He is the most fanatical exponent of apartheid.
The special misfortune of South Africa is that while there is almost unanimity among the whites, even those in the United Party for some form of apartheid, Dr Verwoerd stands for the extreme type.
"Wicked and foolish policies"
Hierdie is soos Jaco tereg dit stel die verlede en hierdie word teësinnig deur my bespreek, maar aangesien Cornelius op Verwoerd wil fokus, bogenoemde dan as ’n konteks tot die gesprek.
Dit word herhaal, dat dit slegs die onderwys-kwessie wat in essensie my aangegaan het, alhoewel dit besef word dit kan nie losgemaak word van die politiek van die dag nie.
"Verwoerd-bashing" was dus nie ’n oogmerk nie, maar die Times se vermaning staan en is goed vir die rekord.
Baie dankie
Wouter

