Verwarring oor die Nasionale Dialoog

  • 3

Of klik op hierdie skakel.

Is die Nasionale Dialoog teen R700 miljoen ’n goeie ding? Dit vra Freek Robinson aan Theuns Eloff. Eloff antwoord dat die idee goed is, maar die toepassing nie. Hy verduidelik die aanloop tot die Nasionale Dialoog, wie deelneem en wie nie, en hy bekyk die alternatiewe vir dit wat deur die President aangekondig is.

  • 3

Kommentaar

  • Barend vd Merwe

    Die regering sal nooit die ekonomiese beleid verander nie. Die president het al by herhaling genoem dat SEB sal bly. En nie net sal bly nie maar uitgebrei sal word. En volgens wat ek verstaan, is die ANC se steun weer aan die toeneem. As dit so voortgaan, dan gaan die ANC sterk deurkom in 2029 en Mashatile sal waarskynlik die volgende president wees. Onder Mashatile sal daar nog strenger SEB en ander handel, nywerheid en arbeidswetgewing wees.

    Dies wat klagtes het, sal moet gou spring, voor die blou span dalk weer 'n kans kry om in hamerika te regeer. En hulle dalk nie meer as vlugtelinge kan kwalifiseer nie. Trompie se huis is glo redelik verdeeld oor hom op die stadium.

  • Dis noodsaaklik om te praat, te luister na wat ander wat nie soos jy/ons klink of lyk nie mekaar aan te hoor.
    Uitgesprokendheid is kardinaal.
    Alle Suid-Afrikaners smag na "lebensraum".
    Die grootpraters sal uitgewys word
    Beste geleentheid ooit om die kaf van die koring te skei.

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top