Verteer

  • 0

Verteer

kyk hoe lê die vers klaar gedissekteer
sedeles oopgespalk vir oog kop en mond
pragtig geperikoop nou net geraam selfs
om slukkens ontwil klaar herkou

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top