’n Vrou wat as gevolg van rugkanker verlam is, is in ’n Bloemfonteinse Staatshospitaal deur ’n verpleër verkrag. Die vrou word met morfien behandel teen die ondraaglike pyn. Ek kan nie dink dat iemand so iets verskrikliks in ’n hospitaal kan aanvang nie, dan nog deur die persoon, na bewering, wat die vrou moet versorg en haar pyn moet verlig.
Boer in Beton

