Dis weer amper daai tyd wat die Christene Liewe Jesus se verjaarsdag noem.
Maar ek verstaan nie mooi nie, as dit Sy verjaarsdag is, hoekom spandeer hulle biljoene op geskenke vir mekaar, maar Hy kry niks?
Vra maar net
Duitswester
0Dis weer amper daai tyd wat die Christene Liewe Jesus se verjaarsdag noem.
Maar ek verstaan nie mooi nie, as dit Sy verjaarsdag is, hoekom spandeer hulle biljoene op geskenke vir mekaar, maar Hy kry niks?
Vra maar net
Duitswester
0