Verander Pretoria na Ndlela

  • 0

Tswane as mitiese kaptein van 'n plaaslike stam verwys.

Die naam Ndlela het net soveel legitimiteit as Pretoria, wat na Andries Pretorius vernoem is.
 
Ndlela was 'n eerste minister en hoofgeneraal onder beide Shaka en Dingaan.
 
Ndlela het die Zoeloekoninshuis gevestig tot vandag toe.
 
Ndlela het prins Mpande se lewe herhaaldelik gered.
 
Ndlela het by Bloedrivier vir prins Mpande geveg, en so vir koning Dingaan laat vlug, Umgungundlovu laat brand, en die Groot Trek gered.
 
Ndlela het by die daaropvolgende slag van Maqongqe Dingaan se regimente finaal vernietig.
 
Danksy generaal Ndlela se suksesse, kon Pretorius vir prins Mpande tot koning kroon.
 
Pretorius se militere alliansie met Mpande en Ndlela het Brittanje so beindruk, dat Brittanje jare later by die Sandrivierkonvensie na Pretorius geluister het, en so het die Boererepublieke en Pretoria tot stand gekom.
 
Groete
Ran Doodt

 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top