Uitkoms

  • 0

Foto: Canva

Uitkoms

wanneer
die rivier
versnel

jou omgooi
uit jou
kajak

bly dit
dieselfde
water waarin

jy jou
spane vind
en wal toe roei

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top