VSA-president Donald Trump het vandeesweek ’n 30%-tarief op alle Suid-Afrikaanse uitvoere na die VSA aangekondig wat vanaf 1 Augustus in werking tree.
Freek Robinson gesels met Gerrit van der Merwe, bestuurshoof van Summer Citrus in Citrusdal, oor die Suid-Afrikaanse sitrusbedryf.
YouTube-skakel na onderstaande onderhoud: https://youtu.be/rehZBmZAsv8