Thomas, klink of jy aan grootskaalse graad van ontkenning ly ... ek meen, as jy net jou ogies vir een enkele oomblik oopgeforseer kan kry, dan sal jy mildelik reg rondom jou die bewyse sien waarvan ek praat!
Ek herhaal graag; die sg Afrikaner is die grootste vyand, meul en neulsteen wat SA bedreig, daaroor kan daar tog geen twyfel wees nie of hoe?
Wie anders bedreig SA as die Afrikaner?
Wanneer ek een hier in die vreemde ontmoet, dan krimp ek by voorbaat ineen, want wanneer die smoel ooprek dan vloei daar rou strome rassistiese riool en drek uit daai bek!
Hier is heelwat Afrikaners direk in my omgewing, maar ons is nie vriende nie, meerderheid van hulle is rassiste, en doen geweldig baie om die beeld van SA en ander Suid-Afrikaners af te breek hier.
Jy hoef nie ver te soek om die soort van Afrikanerosaurus kretin raak te loop nie, want orals maak hulle ’n oorlas van hulself.
Begin sommer hier op LitNet se se SêNet as jy wil.
Hulle soort van nazi-uber-volk drog-idees word daagliks hier suurstof gegee en hulle boodskap word opgepomp asof dit enige menslike intelligensie en substansie bevat.
En kyk na die belaglike gots-gekots!
Siek gotsdiens gee jou ook daai legendariese inhaligheid, waarvoor die Afrikaner so bekend is.
Onmededeelsaam en nie-vrygewig en ’n donkie-halsstarrigheid kenmerk die Afrikaner wanneer dit kom by naasteliefde, soos wat hulle oop en toe predik, maar wat van daad by woord voeg?
Laasweek het 4 kinders in SA ’n hongerdood gesterf, tog, die prys van een enkele pak nikotienstokkies kan een kind voed vir een week, maar gaan vraag jou naaste Afrikaner – enigeen is okei, want hulle is almal aan een of ander vorm van dwelm verslaaf – gaan vra of hy/sy daai een pakkie gif een keer ’n week kan opoffer, en kyk die reaksie!!
Afrikaners verdien hul eie tuisland ... maak dit sesvoet ... en koebaai!!
Francois Williams

