The Dating Game

  • 0

Ek het nou al ’n hele paar Westerse outjies wat al die boek, The Game, van ene Neil Strauss aan my voorgehou het as die alfa en omega van handboeke wanneer dit kom by kys en dies meer, shaaim, dus, so paar maande terug, in ’n lughawe se boekwinkel op uitverkoping, skaf ek toe ’n kopie aan.

Het toe gisteraand die boek oopgemaak, maar kon ongeveer niks verder as bladsy een vorder nie, ek meen, mr Strauss, wie ek gedog het dalk SA-konneksies het, ek meen, daar is so baie Strausse in die Vrystaat bv, maar toe nie, elk geval, mr Strauss maak groot gewag van die feit dat die boek het ’n dertigdag-program, en dat jy dit dag-vir-dag moet volg, die huiswerk moet doen en die “veldwerk”!

En die doel van dit alles?

Om ’n “date” te kry ... binne dertig dae!!!

I kid you not!!

Blykbaar is mans in die Weste so desperaat dat hierdie boek groot opslae gemaak het en ’n topverkoper was ... omdat dit blykbaar aan al daai vet, dik, dom, en grillerige, swetende, kettingrokende Westerse mans sou geleer het hoe om EEN, enkele meisietjie te oortuig om assem-fokken-bliefies tog, saam met jou te gaan na ’n resto of kroeg toe sodat jy jou geld op haar kan blaas!!

Hahahahahahahahahaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaa!!!!

Jere weet, is dit die toestand in die Weste?

Is dit die toestand in SA?

Geen wonder jy het al hierdie aggressie en bywwelse strome stront nie!!

Ek meen, as ’n man nie sy druk kan verlig volgens NORMALE kanale nie, wat bly dan oor?

Ek glo nie ek sal deur die boek kan worstel nie ... as die premis was dat jy moet 30 dates kry in een dag, sou dit dalk interessant gewees het, of sê nou maar 5 dates, een met ’n meisie van elke kleur, en as jy dit dan ’n uitdaging wou maak, dan moes jy boonop ook seks gehad het met elkeen van die 5, alles op een dag!!

So iets sou my interesseer, maar mr Strauss se een meisie in 30 dae!!

Wat ’n fokken grap ... die Weste is GEFOK!!!

Shaaaim ...

Francois Williams

 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top