OK, ek gaan nie 'n woord seg nie ... laat die expats selwers praat, maw die mense wat van oorsee af kom en in ons onderskeie lande kom leef, laat hulle dan seg watter is beste, dan sien ons dadelik dat SA NZ so ver uitstof ...
Overall, duidelik is SA myle beter as NZ!!
Kyk dan ook gerus na Income, weer eens is SA STUKKE beter af!!
Ook natuurlik VER beter wanneer dit kom by bigger property, domestic staff, swimming pool, cars, schools, weather, obviously making friends, culture, being made to feel welcome, social life and sports ... ook baie myle beter as NZ!!!
Was hier nie mense wat ons vertel het dis SOVEEL beter in NZ nie???
Huh??
Soos ek reeds geseg het, as jy iets wil weet wat waarlik in SA aangaan moenie met die klierkop wit ouens praat nie, hoe sal hulle weet met skille soos klapperdoppe op hul kapperdoppe?
Ek wag steeds vir Jan Rap om my te vertel waar is beter as SA??
Francois Williams

