SteedsDink met LitNet Akademies: Francois Lion-Cachet

  • 0

In LitNet Akademies se SteedsDink-video’s vertel Afrikaanse akademici van die interessante navorsing waarmee hulle besig is.

In hierdie video gesels Francois Lion-Cachet oor, onder andere:

  • Die estetika van die reg
  • Wisselwerking tussen die visuele en geskrewe taal
  • Die regte en die kunste

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top