SteedsDink met LitNet Akademies: Elzahne Simeon De Jager oor haar akademiese navorsing

  • 0

In hierdie video gesels Elzahne Simeon De Jager oor onder meer kinderregte, voorbereiding van kinders vir die hof en haar huidige navorsing. Sy lewer ook kommentaar oor die gebrek aan hulpbronne vir maatskaplike werkers.

In LitNet Akademies se SteedsDink-video’s vertel Afrikaanse akademici van die interessante navorsing waarmee hulle besig is.

Kyk ook:

Kollig op akademikus Elzahne Simeon De Jager: kindersorgbeskerming en ’n straatkindersprogram

Lees ook in LitNet Akademies:

Die ontleding van wetgewing en bestaande programme en dienste vir straatkinders in Suid-Afrika

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top