SteedsDink met LitNet Akademies: Alison Stander oor haar akademiese navorsing

  • 0

In hierdie video gesels Alison Stander oor onder meer die toekoms van taalonderrig en die invloed van tegnologie op kommunikasievaardighede.

Sy lewer ook kommentaar oor KI, Afrikaans, kritiese denke en etiek.

In LitNet Akademies se SteedsDink-video’s vertel Afrikaanse akademici van die interessante navorsing waarmee hulle besig is.

Kyk ook:

Kollig op akademikus Alison Stander: taalonderrig en tegnologie

Lees ook in LitNet Akademies:

Evaluering van die aanlyn vreemdetaalkursusse Gesellig Afrikaans 1 en 2 aan die hand van die voorgestelde aanlynonderrigmodel vir die aanleer van Afrikaans as vreemde taal

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top