Stadig oor die klippe Oom Daan

  • 0

Dag Oom Daan

Dis nie wat ek sê nie, dis wat geskrywe staan. Gaan kyk self, as jy die pinball vir ’n oomblik kan laat staan. Dan sal jy sien jy is vir die verkeerde ou kwaad.

Mooi loop

Duitswester

 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top