"Skote en trane" deur Wynand Coetzer

  • 0

Skote en trane

Een duisend sterk liggame
met een duisend sterk kitare
Stemme vol harte
vingers vol snare

Die koor ruk en skud die aarde
Nerfaf knieë
Hul skote val soos trane

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top