"Stad van stof" deur Wynand Coetzer
2012-12-18 ? Stad van stof stap trap-trapsoos masjinerie se ratte wat klap-klap
En ons sepies kyk terwyl die son sak
"Skote en trane" deur Wynand Coetzer
2012-12-14 Die koor ruk en skud die aardeNerfaf knieë
Hul skote val soos trane
