Jeans op Loftus baie vol beloftes,
T-shirts in Natal ,versteek ’n rugby bal
Kom na Bloem, kry dalk ’n soen
Die Mini skirts op Nuweland, lyk na die beloofde land
Sexy bene, sexy boude, sexy rug en ponie stert
Al doen jy wat, jy bly die moeite werd
Jou hande jou lag, jou vol rooi bek
Jou beautiful oë, maak my gek
Ou mense wikkel hul het Prime Circle
Die jong affection, het net One Direction
Vir almal met die flu, hier is jou clue
Daar is net een, hy is Elvis Blue
Sexy bene, sexy boude, sexy rug en ponie stert
Al doen jy wat, jy bly die moeite werd
Jou hande jou lag, jou vol rooi bek
Jou beautiful oë, maak my gek

Teken in op LitNet se gratis weeklikse nuusbrief. | Sign up for LitNet's free weekly newsletter.

