Semi

  • 0

Jy moet ’n Boogskutter wees, sê hy,
aai my met sy ruie onderlyf,
half man en half hings wat altoos stry:
dán ridder, dán sidderende skyf.

 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top