Santa Claus

  • 0

Die naam "Santa Claus" vir Kersvader het ’n heel ander oorsprong as die titel "Santa" wat vir vroue heiliges gebruik word. "Santa Claus" het ontstaan in Amerika, toe die Amerikaners die naam "Sinterklaas" ver-Amerikaans het. Dit is dus ’n verkeerde uitspraak, want hulle kon sekerlik nie "Sinter-" uitspreek soos die Nederlanders nie.

Op sy beurt is "Sinterklaas" weer ’n vervorming van "Sint Nikolaas".

Ik heb gesegd.

Varkspek

 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top