SA se brein-drein

  • 0

Ek lees:

SA’s Brain Drain ranking has improved in the global Competitiveness Report from 80th/139 countries in 2009, to 62nd/139 in 2010 to 48/142 countries in 2011 (Where 1 represents no brain drain and 142 represents the worst brain drain) New Zealand is currently ranked at 82nd/142 and
Australia at 28th/142.

Hahaha, shaaim huh, arme NZ, mens moenie die effek onderskat wat iemand soos ou Alie bv op die soort van telling het nie!

Ek meen, as sy SA verlaat vir NZ kan die syfers geweldig begin skommel ... en daar is baie dommetjies wat SA hopelik goddank dadelik kan verlaat om hul vuilwerk en ewe vuil gene te loop pleeg in NZ en OZ ...
Sela!!

Francois Williams

 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top