Ek sien “Ronel” in een van sy/haar alter-egoïstiese tweegesprekke, die volgende aanmerking maak: “… dat baie meer mense hier jou (met verwysing na sy Cornelius identiteit) volg en luister na wat jy sê …” Baie meer mense? Hehehehe …
Beskou jy nou al jouself as een van ’n soort legio, “Ronel”?
Kobus de Klerk

